|
MOSSEL
BAY
CENTRAL
2
Bedrooms, 2 Bathrooms ( 1 has a Bath,loo + basin and 1 has a Shower,loo +
basin), Kitchen, Lounge + Dining area, Garage and patio.
Authorized
plans available to transform kitchen into open plan + closing of patio for an
extra room.
R
1 150 000.00
Ruth
Moss
072
576 4080
MOSSEL
BAY
FIJNBOS
PARK
Security
Complex - extremely neat.
2
Bedrooms (main en-suite), 2 Bathrooms, Open plan Kitchen with large Living and
Dining areas.
Linen
cupboard. Double Garage.
This
unit is as neat as a pin ! Just move in.
R
1 175 000.00
Ruth
Moss
072
576 4080
MOSSELBAAI
- TUINROETE
BOGGOMSBAAI
*
Erf is 651 vkm en die huis is 135 vkm stoep is 17 vkm en carport is 24 vkm
*
Loft (bo) slaapkamer het n kas, Hoof slaapkamer het muur tot muur kas, 3rde
slaapkamer het n los staande kas (dit bly mos saam die
koop met al die meubels soos dit daar staan)
Kombuis het ook kaste - u kan dit rondskuif soos dit u pas.
*
Daar is 3 badkamers en is en-suite met elke slaapkamer. 1 Badkamer het n bad en
2
badkamers het storte.
*
Dit is +/- 400 m van die see af - u kan nie die see sien nie behalwe as u in
die Loft kamers is en u rek u nek.
*
Die area in Boggomsbaai is bekend as "Kaapse Draai" en hulle bou styl
is kaapse styl maar elkeen het maar sy
eie ietsie by of verskillede kleur dak of so.
Al
die meubels en bybehore soos hy staan is ingesluit.
R
1.3 m
Ruth
Moss
072
576 4080
HARTENBOS
KAROO
DORP
Die
huis is +/- 110 vkm en die erf is 400 vkm en is in die hartjie van Hartenbos
3
Slaapkamers, 2 Badkamers (1 met stort, 1 met bad)
2
Toilette
Oopplan
Kombuis met Leef en Eet areas.
Stoep
met ingeboude braai - baie lekker kuier area.
R
1.6 m
Ruth
Moss
072
576 4080
|